Ek sal nie
ophou dans net omdat
daar nie meer musiek is nie
Want ek’t nog n hele
opvoering oor en ‘n hele
gehoor om verkeerd te bewys
Ek sal nie
ophou dans net omdat
daar nie meer musiek is nie
Want ek’t nog n hele
opvoering oor en ‘n hele
gehoor om verkeerd te bewys